24 May 2013 – Kitsbanke gaan in Zim soos paddastoele verrys


Spark ATM Systems, Suid-Afrika se grootste onafhanklike kitsbankverspreider, gaan oor die volgende twee jaar die aantal kitsbanke in Zimbabwe bykans verdubbel.

Kitsbanke gaan in Zim soos paddastoele verrys