12 Jan 2012 – Kitsbanke was besig


Die hoogste gemiddelde kitsbank-onttrekkingswaarde van die afgelope paar jaar is in Desember aangeteken, wat op sterk verbruikersbesteding in die feestyd dui.

Kitsbanke was besig